Ons oefen 2 maal per week gedurende skool kwartale in Laerskool Tygerpoort se skoolsaal mits daar nie ander skool aktiwiteite in die saal plaasvind nie.
Dinsdae en Donderdae
O/5 en O/6 jariges 17h00 tot 18h00
O/7 en ouer 18h00 tot 19h30
Stoeiers sal moonltik in ander oefen groepe geplaas word hangend van hulle vordering.
Oefening is in die Laerskool Tygerpoort skoolsaal, 41 Henrylaan, Shere, Pretoria.
Die klub sal skoolvakansies en Vakansie dae gesluit wees, tensy oefenkampe gereƫl word.