Baie welkom by ons stoei klub. Pretoria-Oos Stoei Klub is n nuwe klub wat spesifiek gestig is om vir ons kinders in Pretoria-Oos die geleentheid te gee om professionele afrigting te kry in stoei en om daardeur 'n liefde vir die sport te ontwikkel. Almal is baie welkom. Kom sluit gerus aan.